
MIELIE STOKWORSIES MET KAAS - Your Recipe Blog
Vries vir sowat 20 minute sodat kaas lekker kan klou. Meng deeg bestanddele saam om bruikbare deeg te vorm. Haal worsies uit vrieskas en doop in deeg. Gebruik sommer ‘n lang glas om deeg in te sit, dan bedek dit die hele worsie wanneer daarin gedoop word. Plaas in warm olie vir paar minute tot bruin.
Corn Dogs Recipe - Jantjies Resepte Worsie op 'n Stok - Lip …
Sif meel, bakpoeier en suiker saam. Klits eiers, olie, melk, water, melk en sout saam. Druk sosatie stokkies in worsies. Rol worsies eers in meel mengsel en doop dan in melk deeg mengsel. Bak in olie tot bruin. Volgende Resep: Lip Lekker Worsbroodjies.
worsie met deeg | Kreatiewe Kos Idees
Rol deeg uit /brooddeeg of skilferkors- sny 6 repe in aan elke kant – plaas worsie in middel en vleg deeg om worsie. Bak in oond tot gaar en goudbruin of in diepolie tot bruin. OUMEID ONDER DIE KOMBERS
JANTJIES - Your Recipe Blog
Ook bekend as corndogs, sputnicks of worsie op ‘n stokkie. Sif meel, bakpoeier en suiker saam. Klits eiers, olie, water, melk en sout saam. Meng alles saam. Spoel die worsies af en maak hulle baie goed droog, anders sal die deeg nie klou nie. Druk ‘n …
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: SPUTNIKS / YANKEES / …
Feb 15, 2013 · WORSIES IN DEEG (op n stokkie) (Shirley Frauendorf) 1. Sif 500ml bruismeel en 2ml sout. 2. Klits 2 groot eiers en 60 ml suiker tot lig. 3. Klits 30 ml olie by, dan 250ml melk en 125ml water. 4. Laat staan 30 min. 5. Druk worsies op lang sosatiestokkies, doop in beslag en braai in diep olie tot goudbruin.
Lekker Resepte : Worsies met deeg op 'n stokkie - Blogger
Jan 6, 2015 · Worsies met deeg op ‘n stokkie BESTANDELE: 1 Kop Bruismeel 1 Kop Water 1 Eier Sout 500g Rooiworsies Metode: Klits alles saam behalwe worsi...
Mieliemeel-worsies op stokkies - Maroela Media
May 7, 2013 · Maklike en vinnige resep vir smullekker worsies op 'n stokkie.
STOKBROOD - Food Lovers Recipes
Apr 25, 2013 · Meng die droe bestanddele en gooi genoeg louwarm water by om ‘n hanteerbare deeg te vorm. Knie die deeg tot glad. Sit die deeg in ‘n gesmeerde bak en bedek dit met kleefplastiek. Laat staan dit vir 15 minute op’n warm plek totdat die deeg in volume verdubbel het. Dis nou reg vir gebruik. Stokbrood:
5 min sjokolade poeding, worsies met deeg op 'n stokkie,
Jul 11, 2015 · 5 min sjokolade poeding, worsies met deeg op 'n stokkie, 5-Minute-sjokoladepoeding Genoeg vir 2 mense 60 ml (4 e) koekmeel 60 ml (4 e) suiker 30 ml (2 e) kakao knippie sout ... Dankie Corrie Slabbert wat die resep met ons gedeel het. Worsies met deeg op ‘n stokkie. BESTANDELE: 1 Kop Bruismeel. 1 Kop Water. 1 Eier. Sout. 500g Rooiworsies. Metode:
Resep: Stokbrood - Maroela Media
Nov 20, 2014 · Voeg nou 5 eetlepels water by en meng nou alles saam tot ‘n stywe deeg. Rol die deeg uit in repe van 20 mm x 350 mm Rol om die stok en verseël punte met water. Maak gaar oor vuur.