Ek het iets wat ek julle moet vertel. Ek glo dis al hoe Liewe Jesus en die diereryk my gaan vergewe... Moet my asseblief nie oordeel nie. Desperate times call for ...
Dit klink dalk soos 'n muis wat 'n olifant die stryd aansê, maar die SA ontwerpte reklame-instrument Ad:Dynamo, wat op 'n betaal-per-klik-beginsel werk, het sy diens in Europa bekend gestel waar sake ...